Thys die Bosveldklong is dood

“Thys was al baie siek toe hy ons skakel om te sê hy wil graag hierdie nommer saam met ons opneem,” het die musiekgroep Die Broers Sondagoggend op hul Facebookblad geskryf Aanhangers van Thys Streicher, wat wyd bekend was as…








